|
|
|
|
|
|
My Familie Kaart van Kareedouw en omgewing Kaart van Misgunst & Oudebosch Ek wil graag gesigte gee aan die name. Stuur my asb. klein fotos soos paspoortfotos en ID fotos. Ek soek ou portrette (selfs al is dit beskadig!) en ander ou dokumente. Ek het fotos van argiefstukke soos testamente en sterfkennisse te ruil. Wie stel belang in 'n familie-saamtrek op die oorspronklike familieplaas Misgunst? Ons oorweeg om so-iets te reël vir 2010. Laat weet my wat jul daarvan dink? Gaan kyk ook http://www.openafrica.org/participant/gunsteling-walletjie.
|
|